top of page

Laerskool Proteapark stel in 2023 bekend:
'n Waardegedrewe skool!


Die hele Parkiegemeenskap koop in en stem vir die volgende VYF waardes:
1. Vriendelikheid
2. Dankbaarheid

3. Dissipline
4. Eerlikheid
5. Respek

Parkies gaan die waardes aanleer, toepas en UITLEEF!

 


Dit is belangrik om ons skool se waardes uit te leef! Graad 1 tot 3 asook die LSEN-maats gaan weekliks 'n Parkiehartjie en Parkie-hero kies uit elke graad. Elke week gaan die klasse afwisselend 'n beurt kry om as Parkiehartjie en Parkie-hero benoem te word. Die rooiband word gedra tot Vrydag saam met skoolklere. Kom ons leer ons kinders om doelgerig en waardegedrewe te wees.

Untitled design (8).png
  • alt.text.label.Facebook

©2023 by Laerskool Proteapark. Proudly created with Wix.com

bottom of page