top of page
Untitled design (43).png

Algemeen beskikbaar op die terrein teen 'n fooi:
Dansskool: Roche's Dance Studio


                
      

Sportakademies:
Netbal: Nadine van der Walt


        

Krieket: Fanie Vermeulen & Jozef Botes



         
Gimnastiek: Keagan Corbett




RSD - Rugby: Alwayn Scheepers


     

Musieklesse:

Kitaarlesse: Seph Neumeyer

      


Klavierlesse, Blokfluitlesse & musiekteorie
Louis Bezuidenhout



         


Ander aktiwiteite:
Experi-maatjies: Hanli Rademan




         

A+ Students: Sumi Barnard
          

Parkies se perseel

 

 

 

HOOF: Mev. Dina Davis:

Tel. (014) 533 2080

Selnommer 084 470 2775

FOOIE:

Registrasie: R510

Januarie - November: R510 per maand

Dagfooi: R50

Rekenaars word aangebied.

Media
Mediasentrum oop vir uitneem van boeke of naslaanwerk.

6.png
5.png
1.png
3.png
2.png
4.png

Leerderondersteuningsprogram: Koördineerder, Me. Adèl Coetzee.

Laerskool Proteapark bied berading, spelterapie, spraak, en- visuele terapie aan as deel van ons ondersteuningsdienste. Die skool se professionele terapeute ondersteun leerders wat emosionele-, spraak- of fisiese uitdagings by die skool ondervind. Daar is ‘n minimale fooi verbonde aan die dienste, spraak en arbeidsterapeute werk deur medies indien moontlik.

Laai die App af om etes te bestel of vir u kind of 'n kaart te gee met fondse wat u oplaai.

bottom of page