SKOOLDRAG
Graad R-3
Graad 4-7
Leiersdrag
Somersdrag
Graad R-3 seuns en meisies
Graad 4-7
Seuns & meisies
Graad 7 Dagbestuur
Tweedehandse skoolklere
Ouers kan self klere kom koop, of u kind stuur om aan te pas en te betaal. Grondslagfase-leerders se ouers kan ‘n briefie vir juffrou skryf, en sy sal die kind stuur om te gaan koop.
Pousetye is as volg:
(Skakel asb. eers die kantoor en maak seker van die tye, want die dae word in uitsonderlike gevalle geruil.)
Maandae + Donderdae:
09:23 tot 09:38 en 11:25 tot 11:40.
Dinsdae + Vrydae:
08:58 tot 09:13 en 11:12 tot 11:27.
Woensdae:
08:57 tot 09:12 en 11:05 tot 11:35.
Wintersdrag
Graad R-7 seuns en meisies
Graad 4-7
Wintersdrag
Skooldrag te koop by:
PARKIETIQUE - HENK PIETERSE GEBOU
-
Bezmans, Von Wiellighstraat 55A. Tel. (014) 592 6327.
-
She Sport & Schoolwear, Escomstraat 14. Tel. (014) 597 1861.
-
Professional Schoolwear, Steenstraat 53. Tel. 083 661 5233.
-
Fast Print, Mbekistraat 160. Tel. 014 592 3744.