top of page
Untitled design (43).png

Almal kan wenners wees!

'n Keuse word gebied uit 13 verskillende sportsoorte met ywerige afrigters en betrokke kundiges. Massadeelname word aangemoedig, sodat meeste leerders blootstelling en ontwikkeling kan ervaar in verskeie sportsoorte. Na 'n oorwinning voel jy sterk, 'n oorwinning oor jouself behaal is magtig!

  • ATLETIEK

  • BOOGSKIET

  • GHOLF

  • HOKKIE

  • KRIEKET

  • LANDLOOP

  • NETBAL

  • GIMNASTIEK

  • RUGBY

  • SKAAK

  • SWEM

  • TENNIS

  • BERGFIETS

Untitled design (43).png
bottom of page