top of page

2023: Splinternuwe gebou!
HENK PIETERSE GEBOU
- Naskoolsentrum
- Sportsentrum
- Twee LSEN-klasse
- Musieksentrum
- Klerewinkel
- Kantore
- Netbalonthaal
- Stoorarea
- Eerstespan kleedkamers

Stel bekend ons nuwe gelukbringers
ROARI & ROXY!

ASTROBAAN vir netbal en hokkie!
RASSIE PIETERSE ASTROBAAN

- Solarsisteem- gedoen 2023!
- Opgradeer van die skoolsaal

- Opknap van die admingebou
- GSF se speelterrein
- Tennisbane opgradeer- gedoen
  2024.

Untitled design (9).png


- Tennisbane nuut oorgedoen en
  spog met puik beligting! 

bottom of page