Aansoek vir advertensie spasie
Vakansieskool vir begaafdes

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

LAERSKOOL PROTEAPARK: VAKANSIESKOOL VIR BEGAAFDE LEERDERS: BELEID

1.DOELSTELLINGS
Om verrykingsleerders in graad 4-7 geleentheid te bied om ekstra klasse van ‘n hoë standaard buite die skool gedurende die skoolvakansie by te woon vir bykomende stimulasie.
2.ORGANISASIE
2.1 Die verrykingsfasiliteerder by die skool tree op as koördineerder vir die vakansieskool. Inskrywingsvorms, soos ontvang vanaf die vakansieskool, word uitgedeel aan verrykingsleerders.

2.2 Ouers voltooi self die vorms en skakel direk met die vakansieskoolpersoneel vir besprekings en betalings. Ouers tref self vervoerrëelings.

2.3 Koördineerder reël vir plaaslike reklame (PP-brief, Herout en Kwêvoël).
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za