Aansoek vir advertensie spasie
Swem

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SWEM:

Organiseerder: Debbie Harmse, sel. 071 891 0269.

Administrasie: Linda Jacobs/Coleen Kruger 

Die volgende swemmers het gekwalifiseer vir Level 1:
1. Justin Magee
2. Nic Dreyer
3. Jana Coetzé
4. Diandra vd Walt
5. Renzia vd Walt
6. Daleen Groenewald
Mooi so julle flinke visse! 

Tydens Die Noordwes Skolekampioenskappe op  5 Februarie 2012, ontvang die volgende Parkies medaljes:

* Jana Coetzé: 50 m rugslag - SILWER en 50 m vlinderslag - GOUD.

* Nic Dreyer: 50 m rugslag - BRONS, 100m rugslag - SILWER, en 200 m rugslag - GOUD.

SWEMGALA: 18 Oktober 2011 te Hoërskool Rustenburg.   
   
   
   
   
   

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za