NBI EN STUDIEMETODES:
Is u kind tans in graad 4, en moet hierdie jaar begin studeer vir eksamen, of dalk 'n hoër graad en sukkel om 'n studiemetode te vind?
NBI en studiemetodes is dan net vir hom/haar!
Daar word 'n brienprofiel gedoen d.m.v. Neethling Brein Instrument (NBI) om die leerder se denkvoorkeure te bepaal en daarvolgens 'n studiemetodes vir sy/haar denkvoorkeure te implementeer.
Hierdie evaluasie bestaan uit 2 sessies van een uur elk:
1. Evaluasie van leerder (Breinprofiel assook leesspoed, konsentrasie, spelling en emosionele stabiliteit)
2. Terugvoer en 'n volledige verslag.
3. Koste: R500.
Nadat hierdie evaluasie voltooi is, word daar vir hierdie leerders 'n werkswinkel aangebied. Datums en tye sal deurgegee word.
Die eerste werkswinkel bestaan uit:
- Die inoefening van die leerder se studiemetode
- Uitwerk van 'n huiswerkrooster
- Uitwerk van 'n studierooster
- Hoe die leerwerk in die langtermyngeheue gestoor word.
Graad 4 leerders sal voorkeur geniet. Koste van die werkswinkel is R200 per leerder.
Die tweede werkswinkel bestaan uit:
Memoriseringstegnieke wat oor 4 dae sal strek.
KONTAK MAGRIET ENGELBRECHT 073 254 5684.