Sportkomitee:
SPORTKOMITEE: Die eerste vergadering vind plaas op Maandag, 24 April 2012 om 17:00 -18:00 in die personeelkamer. Alle ouers wat belangstel om op die komitee te dien, moet asb. skakel met Marius Oosthuizen, 082 447 0981.
Sportnavrae: Koos Steyn 082 458 9245, of dr. Marius Oosthuizen 082 447 0981.