Parkies hou hul eerste, baie suskesvolle Spin-A-Thion op 25 Augustus 2010....
Die onderwyserspan: Die rowwe Ryers.
Tina Preller van die "Rowwe Ryers".
Luan Opperman.
Michelle Herbst.
Beyers Harmse.
Dave Fensham.
Koos Steyn.
Ilana Pretorius.
Hier is die wenners vir die aand:
In die eerste plek wenners: Die Blue Fairies (De Wet en De Villiers)
En in die tweede plek: Die Pink Ladies