Aansoek vir advertensie spasie
Speletjiesdag 13 Mei 2011

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Op Vrydag, 13 Mei 2011 hou ons speletjiesdag! Die leerders ry fiets en speel rugby en netbal, en die ouers en onnies speel ringbal.

Elke klas verteenwoordig 'n land wat aan die Wêreld-Rugbybeker gaan deelneem.

   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
   
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za