Aansoek vir advertensie spasie
Skooltye

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SKOOLTYE:

GRAAD 1-2               

Maandag tot Vrydag: 07:15- 12:30.

GRAAD 3 Maandag tot Donderdag: 07:15- 13:00.

Vrydag: 07:15- 12:30.
GRAAD 4-7 Maandag tot Vrydag: 07:15- 13:30.

WAGKLAS : Indien leerders vir groter boeties en sussies moet wag, sal daar 'n “wagklas" wees met behoorlike toesig deur die klasonderwyser tot 13:30. 

SKOOLKALENDER VIR 2013
KWARTAAL 1
: 9 Januarie –20 Maart 2013.
KWARTAAL 2: 9 April—21 Junie 2013.
KWARTAAL 3: 15 Julie—20 September 2013.
KWARTAAL 4: 1 Oktober— 4 Desember 2013.

 
 
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za