Aansoek vir advertensie spasie
Skoolfonds

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

          

SKOOLFOOIE 2012:

GRAAD 1-7:
Skoolgeld per maand per kind oor 11 maande
:
Januarie: R850.00
Feb.— Nov: R810.00 maandeliks.

Skoolgeld per maand per kind oor 12 maande —slegs debietorders:
Januarie: R 850.00
Feb.— Des: R 736.36 maandeliks.

Eenmalige vooruitbetaling voor einde Februarie 2012: 10% afslag nadat Januarie se skoolgeld afgetrek is:
Januarie: R850.00.
R7290.00 eenmalig.

Afslag vir gesinne met 3+ kinders in skool: 5% afslag nadat Januarie se skoolgeld afgetrek is:
Januarie: R850.00.
Feb.—Nov: R769.50 per kind.
L.W. Januarie se skoolfonds is R850 vir al die kinders in die gesin.

Ouers wat hierdie jaar vrystelling ontvang het moet wéér aansoek doen voor 28 Februarie 2012.

GRAAD R:
Skoolgeld per maand per kind oor 11 maande:
Januarie: R900.00.
Feb.— Nov: R860.00 maandeliks. (sluit StimuZone in)

NASKOOLSENTRUM:
Fooi per maand per kind:
Inskrywing: R300.00
Jan.— Nov: R250.00 per maand.

SKOOLGELDBETALING PER DEBIETORDER WORD VERKIES: Vorms beskikbaar in die kantoor en op die skool se webbladsy: www.lsproteapark.co.za. Huidige debietorders sal oorrol na 2012. Soos per u getekende debietorder, sal die skoolgeld aangepas word vir die nuwe jaar. Handig asb. enige kansellasies of veranderinge skriftelik in by die kantoor.                                                                                    

Die etes word weer deur die snoepie en mnr. Vermeulen verskaf of u kind kan sy eie kospakkie bring. 

HERSIENING VAN BEGROTING SOOS DEUR FEDSAS VOORGESKRYF:
Die beheerliggaam word gemagtig om tekorte wat mag ontstaan op begrote bedrae vir bepaalde items op die begroting aan te vul uit oorskotte wat mag ontstaan by ander items en verder onderworpe daaraan is dat die totale begroting nie oorskry mag word sonder die goedkeuring van ‘n ouervergadering nie.
Die beheerliggaam kan die begroting hersien soos wat dit nodig mag blyk en dit weer aan ‘n ouervergadering voor te lê indien daar aanpassings van die totale begroting nodig is.

Druk hier om die skoolgeld vorm af te laai.
Druk hier om die skoolgeld vrystelling vorm af te laai.

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za