Aansoek vir advertensie spasie
Skooldrag

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

GRAAD 4-7 SKOOLDRAG: Ons is bewus van die probleem dat sekere skoolrokgroottes nie tans beskikbaar is nie. Indien u nie voor volgende jaar die regte grootte rok kry nie, kan u kind nog Parkiedrag dra vir ‘n rukkie. Tweedehandse rokke in ‘n goeie toestand is beskikbaar by Juf. Pitta Bosman indien u sou belangstel.

SKOOLDRAG:

PARKIEDRAG VIR GRAAD 1-3 EN FORMELE DRAG VIR GRAAD 4-7.

Gr 1-3 Somersdrag

· Parkiehemp
· Parkiebroek
· Sonder skoene/kort blou skoolkouse en swart skoolskoene.

Gr 1-3 Wintersdrag

· Parkiehemp
· Sweetpakbaadjie en sweetpakbroek.
· Blou skoolkouse en swart skoolskoene.
· Blou skooltrui onder sweetpakbaadjie.

Gr 4-7 Somersdrag

Dogters


· Skoolrok( Lengte: 4 vingers bo knie )
· Blou skoolkouse en swart skoolskoene.
· Blou skool “ski-pants”(verpligtend). 

Seuns


· Grys hemp
· Kort/lang grys broek.
· Lang grys skoolkouse en swart skoolskoene.

Gr 4-7 Wintersdrag 

Dogters

 

· Skoolrok( Lengte: 4 vingers bo knie )
· Blou skooltrui , skoolbaadjie of leierbaadjie.
· Lang blou skoolkouse of dik lang sykouse(tights).
· Swart skoolskoene.
· Blou skooltrui onder sweetpakbaadjie.
OF
· Parkiehemp
· Sweetpakbaadjie en broek
· Blou skoolkouse en swart skoolskoene.
· Blou skooltrui onder sweetpakbaadjie.

Seuns


· Gryshemp met lang grys broek.
· Blou skooltrui, skoolbaadjie of leierbaadjie.
· Lang grys skoolkouse.
· Swart skoolskoene.
OF
· Parkiehemp
· Sweetpakbaadjie en broek.
· Blou skoolkouse en swart skoolskoene.
· Blou skooltrui onder sweetpakbaadjie.

Let wel: Sweetpakbaadjie mag nie saam met formele klere gedra word nie en formele skoolbaadjie mag nie saam met sweetpak gedra word nie. Alle leerlinge mag die skoolbaadjie dra, die leiers se baadjie het net ‘n ander wapen.
Slegs swart skoolskoene mag gedra word. Daar is tweedehandse skoolklere beskikbaar in die klerebank.

(Group) Liggaamlike Opvoeding
Leerders, gr 4-7 moet vanaf die 4de kwartaal af “group” klere inpak op die dag wat hulle “group” het. Parkiedrag of enige kortbroek met ‘n T-hemp. Ons wil ‘n beroep doen dat die dogters ‘n T-hemp met ‘n mou moet aantrek en nie ‘n bloesie met bandjies nie. Daar gaan aan die begin van die “group” periode geleentheid gegee word om uit te trek en weer aan die einde van die periode om skooldrag aan te trek.

Maandae
Die leerders wat Provinsiale of Nasionale klere in ‘n aktiwiteit verwerf het, mag Maandae hulle Provinsiale of Nasionale klere aantrek. Dit moet egter volledig aangetrek word, bv. volledige Nasionale of Provinsiale sweetpak en nie net die Provinsiale of Nasionale baadjie by die skoolklere nie.

VERSKAFFERS (Verskaf ook Hoërskoolklere)
Skooldrag: Parkietique (op skoolterrein) 
                Ure: Maandag tot Vrydag: 07:30-14:00.
   
            

   

 PARKIETIQUE: SKOOLKLERE PRYSLYS:

 ATHLETIC                               BLAZER                                                        
 SHORT  R55    74 - 81       R420 
 GIRLS VEST  R75    87 - 112  R500
 BOYS VEST  R75    117+  R515
         
 BADGES                           R25    CAP  R50
 CRICKET TROUSER  R130      
 ALL SIZE  R150    DRI-MAC  
       26 - 34  R190
 DRESSES      S - L  R200
 NR PRICE    XL  R210
 64 - 66  R200    2XL - 3XL  R215
 68 - 76  R205      
 80 - 88  R210   GOLF SHIRT WHITE  R80
 92 - 96  R215      
 100 - 108  R220    NAVY GOLFSHIRT  
       24 - 28  R90
GREEN T SHIRTS      30 - 34  R95
ALL SIZE R75    36 - 40  R100
       42 - 46  R105
JERSEY        
66 - 71  R115   NAVY Q TEC SHORT  
 76 - 81  R125    24 - 32  R70
 87 - 112  R135    34 - 38  R80
       40 - 42  R90
 NETBALL SKIRT      44+  R100
22 - 28 R80      
30 - 36 R85   NETBALL TOP  
38 - 40 R90   ALL SIZE R70
42 - 44 R95      
      SCARF  
PULLOVER     RED R60
61 - 66 R100      
71 - 81 R110   SKI-PANTS  
87+ R120   ALL SIZE R60
         
STRIPED TIE R45   WHITE PT SHORT  
      56 - 81 R70
SOCKS     87+ R70
GIRLS LONG R30      
GIRLS SHORT R26      
BOYS R30      
RUGBY R40      
WHITE SOCKS R25      
         
 
 TRACKSUIT      
 NR  TROUSER  JACKET       SET   
 24 - 28  R120  R165  R285
 30 - 32  R120  R165  R285
 34 - 38  R130  R170  R300
 40 - 42  R140  R175  R315
 44  R140  R175  R315
 46  R150  R180  R330            

PARKIE-ONDERSTEUNERSHEMPIES VIR OUERS TE KOOP:

Prys: R160 elk. Groottes: M - XXL. Kontak Christelle in die kantoor.


Navyblou seilsakkies met toerygtoutjie te koop @ R50 elk by Heleen Pretorius, sel. 072 572 6894.

Materiaal Parkiebeursies te koop @R35 elk by Christelle in die Finansiële Kantoor.

 TWEEDEHANDSE KLERE :
Maandae tot Vrydae : 10:00 - 12:00 en 13:15-15:30. 

 

 

 

 

 

 

 

 

Skakel met die Administratiewe kantoor. 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za