Aansoek vir advertensie spasie
Skaak

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SKAAK:  

Organiseerder: Mnr. Neels van Zyl.

OEFENTYE: Woensdae, 13:15 - 14:15. 

Twaalf Parkies neem deel aan die Malichri Skaaktoernooi:

o/8: Heinrich van Wyk (4); Ryno Lourens (5); Thomas Ferreira (6)

o/10: Retha Gunelieva (10); Hardus van der Westhuizen (11); Colin Grobler (21); Ruan Lourens (23)

o/12: Jeremy van der Westhuizen (1); Andrey Guneliev (21); Johannes Ferreira (26)

0/14: Luan Jacobs (16)

Ope o/16-o/20: Shaun Griffiths (Wen 3 uit 5)

Die volgende skaakspelers is opgeneem in die SA Skaakspan: Shaun Griffiths, Luan Jacobs en Pieter-Joshua van der Walt.

Beginnersgroep

Middelgroep

Mnr. Neels van Zyl help met die regte skuiwe!

 

 

Vir die toekenning van betrokkenheidsertifikate aan die einde van die jaar, moet die leerder aan die volgende vereistes voldoen:

  • BEGINNERS (Graad 1-3): 60% bywoning.
  • ANDER SPELERS: 60% bywoning en deelname aan ten minste een toernooi. 
  • EREROLTOEKENNINGS word slegs aan spelers toegeken wat aan die SA-kampioenskappe deelneem.   

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za