Aansoek vir advertensie spasie
Shalom-komitee

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SHALOM-KOMITEE

Voorsitter: Ps. Danie Prinsloo, sel. 082 570 7571.

Die jaarlikse Jesus- Familiefees het plaasgevind op Sondag, 12 Februarie 2012. Oom Karolus en Lente het opgetree, en ook van ons eie Parkies en Mammas!  
   
   
   

Die Shalomkomitee se werksaamhede is gerig op die morele waardes van die skool. Alle ouers word uitgenooi om die weeklikse OUER-GEBEDSGROEP by te woon op Donderdae, om 07:15 in die onthaallokaal by die lapa. Navrae: mev. Hettie van der Walt, sel. 084 516 1114.

BIDGROEPIE: Vir alle leerders. Donderdae, 2de pouse by die tennisbane. ALMAL WELKOM!! 


  

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za