Aansoek vir advertensie spasie
SEMAS

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SEMAS: 

n Japanese hoofrekene-tegniek. NAVRAE: Hantie van Niekerk, 079 588 4505. 

Word aangebied op Dinsdae, Woensdae en Donderdae vanaf 13:00 - 17:00 by die skool.

Die volgende leerders het deelgeneem aan die 5de NASIONALE SEMAS kompetisie vind op 15 Oktober 2011 in Randburg. 443 studente van regoor Suid-Afrika het deelgeneem,  28 uit ons skool!

Gr. R: Annique Delport, Caitlin Viljoen, Elke Botha, Luc de Lange, Morne du Plessis en Tommie Ferreira.

Gr. 1: Anthony Grobbelaar, Carli van Niekerk, Chanri Roesch, Hanru Marx, Nicolas Alberts, Sharlene Swanepoel, Wihann Ferreira en Zenanke Vorster.

Gr. 2: Angelique Taylor, Chane Henderson, Jennifer Morgan, Joane de Beer, Letania Mc Carthy en Zandrea Klopper.

Gr. 3: Bradley Grobbelaar, Jaco Kruger, JD Venter, Justin Morgan, Lois van Rensburg en Regardt Mong.

Gr. 4: Derik Ferreira.

Gr. 5: Anel Kruger.

Sheldon Janse van Rensburg.

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za