Aansoek vir advertensie spasie
Science Expo 2011

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

SCIENCE EXPO 2012

Vier Parkies het vanjaar deurgedring na die nasionale rondte van die Eskom Science Expo vir Jong Wetenskaplikes wat op 5-8 Oktober 2011 in Boksburg gehou is. Twee leerders het toekennings ontvang: Mark Dodkins (graad 5) het met sy projek: "Parkies Tafels" 'n GOUE medalje verwerf, en Heinrich Geyer (gr. 7) se projek "Rescue Babies" het aan hom 'n BRONS medalje besorg. Baie geluk!

Mark met sy goue medalje.

 

Herinrich Geyer

 

Mark Dodkins

 

Sally Breytenbach

Anel Kruger

 

   
   
   

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za