Aansoek vir advertensie spasie
Santam Kinderkunsprojek

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Leerders van gr. R, 2 en 3 het aan die jaarlikse kunsprojek deelgeneem. 2010 se TEMA is "Hoe kan ek 'n verskil maak?"

Gekeurde werke gaan in Santam se 2011 kalender verskyn. Ons is trots op ons kunstenaars, en wens hulle sterkte toe met die uitslae!!

 

 

   
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za