| Die gr. 4-7 prysuitdeling het plaasgevind op Dinsdag, 15 November te Vantage Point. |
.jpg)
Mev. Judy Schraader verwelkom die gaste.
|
|
.jpg)
Dr. Marius Oosthuizen, voorsitter van die Beheerliggaam spreek die ouers toe.
|

Graad 7's ontvang akademiese toekennings.
|
 |
 |
|

Leanne Kearney.
|

Graad 6'e presteer ...
|
|

Graad 7 Dux-leerling, Christiaan Koch.
|

Tiana Dodkins, graad 7: Leier van die Jaar; Bennie Nel-trofee.
|
|

Graad 7's...
|

Heinrich Geyer: Veelsydigste leerder in graad 7; Sportman van die Jaar.
|
|

|

Nichelle Smit.
|
|

Sunette Engelbrecht.
|

Wikus Doubell.
|
 |
 |
.jpg) |

Christiaan Koch: Graad 7 Dux-leerling.
|
|

Heinrich Geyer: Veelsydigste Graad 7-leerder en Sportman van die Jaar.
|
Shanel Hattingh: Sportvrou van die Jaar.
|
|

Mizanne Hattingh: Kultuurster 2011.
|

Tiana Dodkins: Leier van die Jaar & Bennie Nel-trofee.
|
|

SA Skole Landloop: Shanel Hattingh en Ronen Oosthuizen
|

Jean Nel: Jukskei-speler van die Jaar.
|
|

SA Skaak: Shaun Griffiths (ook Skaakspeler van die Jaar), Luan Jacobs en Pieter-Joshua van der Walt.
|

Jessika Ras: Ruiter van die Jaar.
|
|

Wikus Doubell: Redenaar van die Jaar.
|

Christoff Weyers: Engelse spreker van die Jaar.
|
|

Voortrekkers: 7 jaar getroue diens en verwerwing van P/D voorslag: Karla Jv. Rensburg, Heinrich Geyer en Bianca Roberts.
|
|