PRYSUITDELING:
GRAAD 4-7: Die volgende kriteria dien as riglyn, en word toegepas soos wat 'n aktiwiteit hom daartoe leen.
| BETROKKENHEIDSERTIFIKAAT |
|
| Akademie (Gr. 4-7) |
Ander (Gr. 1-7) |
| 70% + |
Lid van 'n span/groep wat skool ten minste een keer verteenwoordig het teen 'n ander skool. |
| PRESTASIESERTIFIKAAT |
|
| Akademie (Gr. 4-7) |
Ander (Gr. 1-7) |
| 80% - 84% |
Brons: lid van Area-span |
| |
Silwer: lid van Streekspan |
| |
Goud: verwerf 1ste tot 3de plek by streek |
| LAPELWAPEN |
|
| Akademie (Gr. 4-7) |
Ander (Lid van streekspan) |
| 85% - 86% |
Brons: provinsiale deelname |
| |
Silwer: 1ste, 2de of 3de op provinsiale vlak |
| |
Goud: lid van provinsiale span |
| EREROL |
|
| Akademie (Gr. 4-7) |
Ander (Gr. 1-7) |
| 87% - 94% |
Deelname aan Nasionale kompetisie. Moet kwalifiseer, dit wil sê moet aan streeks- en provinsiale kompetisies deelneem, en dan gekies word. |
| EREPENNING |
|
| Akademie (Gr. 4-7) |
Ander (Gr. 1-7) |
| 95% + |
Behaal 1ste tot 3de plek by SA's (kwalifiserende deelname) |
Leerder ontvang die hoogste toekenning waarvoor hy/sy kwalifiseer.
Trofeë: word toegeken op grond van vasgestelde kriteria per aktiwiteit.
Leerders moet die skool verteenwoordig om in aanmerking te kom vir toekennings. Klubs hanteer hulle eie toekennings.
2011 PRYSUITDELINGS: GRAAD 4-7
Twee afsonderlike funksies:
1. BETROKKENHEIDSPRYSUITDELING
Vrydag, 4 November 2011 in die skoolsaal
Gr. 4-5: 09:00
Gr. 6-7: 10:30
Alle ouers word vriendelik uitgenooi.
2. MERIETE PRYSUITDELING
Leerders wat hierdie funksie moet bywoon, sal vooraf briewe ontvang.
Dinsdag, 8 November 2011
Gr. 4-5: 17:00
Gr. 6-7: 19:00
Vantage Point Kerk (Aan regterkant op Johannesburgpad)
Plekbesprekings is nie nodig nie. Verversings te koop.
GR. 1-3 PRYSUITDELING VIND PLAAS OP DINSDAG, 15 NOVEMBER.
LEIERBALKIES & LAPELWAPENS:
Lapelwapens, lapbalkies en leierbalkies kan gedurende tweede pouses aangekoop word by me. Christelle van Schalkwyk in die Finansiële kantoor. Sertifikate moet getoon word by aankope.
METAAL LAPELWAPENS: Prys: R30 elk. Toon silwer sertifikaat.
LAPBALKIE: Prys: R30 elk. Toon goue prestasiesertifikaat
METAAL LEIERBALKIE: Prys: R30 elk. Toon leiersertifikaat
LW: LEERDERS IN GRAAD 1, 2 EN 3 KAN NOG NIE AKADEMIESE BALKIES VERWERF NIE, SLEGS SPORT- en KULTUURBALKIES.
|
Die 2010 Gr. 1-3 PRYSUITDELING het plaasgevind op Woensdag, 3 November 2010 in die skoolsaal.
Baie geluk aan al die presteerders!
|

Juf. Judy aan die woord...
|
|
.JPG)
Leigh-Ellen Human: Atletiek - Beste Dogtersatleet.
|
.JPG)
Monique van der Heever en Suné Havenga: Beste Mini-netbalspeelsters van die Jaar.
|
|

Shani Venter: Landloop: Beste Junior Dogter,
Regardt Fourie: Atletiek - Beste Junior Prestasie
|
.jpg)
Kobus Verster: Landloop -Beste Junior Seun en Vincent Rautenbach: Landloop - Junior "Guts"-trofee.
|
|
.jpg)
Frans van Schalkwyk: Junior Redenaar van die Jaar.
|
.jpg)
Retha Gunelieva: Junior Skaakspeelster van die Jaar.
|
|
.jpg)
Roxy van der Bank: Geremde Leerder van die Jaar en Kyrus Jv. Rensburg: Senior Geremde Leerder van die Jaar.
|
.jpg)
Armin Jordt: Junior Ruiter van die Jaar en Luwy Swanepoel: Junior Entrepreneur van die Jaar.
|
| |
|
Die 2010 Gr. 4-7 PRYSUITDELING het plaasgevind op Dinsdag, 9 November 2010 in die Burgersentrum.
Baie geluk aan al die presteerders! |
|
|
(1).jpg)
Wikus Doubell: Beste Engelse Spreker.
|
(1).jpg)
Shanel Hattingh: Beste Dogtersatleet - Landloop.
|
|
.JPG)
Jacques Swart: Lid van Noordwes Jeugkoor.
|
.JPG)
Radikale Redenaars: Marno Grobler, Daniël van der Walt, Frans van Schalkwyk en Pieter-Joshua van der Walt.
|
|
.JPG)
Zuhann Barnard, Sally Breytenbach en Heinrich Geyer: neem deel aan SA Science Expo.
|
.JPG)
Meliza Engels, Maritsa van der Walt en Dieudonnee Britz: verwerf Trompoppie Noordweskleure.
|
|
.JPG)
Bernadine von Benecke: Bennie Nel-trofee.
|
.JPG)
Heinrich Geyer: Sportman van die Jaar.
|
|
.JPG)
Christa Stoffberg: Kultuurster 2010.
|
.JPG)
Zandri Vermeulen: Sportvrou van die Jaar.
|
|
.JPG)
Marlé Oosthuizen: Gr. 7 Dux- en Veelsydigste leerder.
|
.JPG)
Christopher Kingston: Leier van die Jaar.
|
|
.JPG)
Zandri Vermeulen en Mnr. Bruno Carrierro.
|
.JPG)
SW Jv Rensburg ontvang sy toekenning vanaf mev. Jeannette Steyn.
|
|
.JPG)
Marno Grobler neem sy toekenning in ontvangs vanaf mev. Jeannette Steyn.
|
.JPG)
Gary Cooper, Marlé Oosthuizen, Bernadine von Benecke, Dominique Meyer en Minnette Jonker met hulle sertifikate.
|
|
.JPG)
Shawn van Niekerk by mev. Quanita Hilll.
|
.JPG)
Welgedaan, Jessika Ras!
|
|
.JPG)
Heinrich Geyer.
|

|