| Laerskool Proteapark skenk R10,000.00 uit die Gholfdag-fondsinsameling aan JD Mosiah Laerskool in Thlabane. Op Woensdag, 25 Mei 2011, besoek Proteapark se hoof, lede van die skoolbestuur en beheerliggaam die skool op uitnodiging om te sien hoe die skool geverf is met die geld wat hulle ontvang het. |

Die hoof van JD Mosiah, mev. Nakeledi, aan die woord.
|