Aansoek vir advertensie spasie
Personeelkursus 2011

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Op 28 Mei 2011 woon al die onnies 'n kursus by genaamd "Hoop vir Opvoeders" onder leiding van Ben Pieterse van die ATKV. Die "Strenghts-finder"-toets is gebruik om personeel te leer om hulle sterkpunte te bepaal, en dit aan te wend in hulle werk en verhoudings by die skool.   
   
   
   
   

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za