Aansoek vir advertensie spasie
Personeel Kenmekaar 2011

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Op Vrydag, 14 Januarie kom al die personeel en hulle gades bymekaar by die Lapa vir 'n lekker braai en kuier.

 

Soveel babatjies!

 

... en nog een!

 

Mooie dames!

 

Al die jong onnies bymekaar.

 

Die studente moet al die werk doen!!!  

Die manne kuier saam.

Juffrou Susan is dors!

Ons Hoof heet almal welkom.

   
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za