Die personeel spog hier met hulle T-hemde wat geborg is deur Eric de Wet van Propcor, Bruno Carriero van Bruno's Paving en Hennie Kruger van FishAways. Baie dankie aan die borge vir hulle bydrae tot 'n lekker spangees onder ons Parkies!

|
Tydens die "NATIONAL TEACHER'S AWARDS" se NASIONALE RONDTE op Saterdag, 29 Januarie 2011 in Pretoria, eindig mev. Judy Schraader 5de in die afdeling "Lifetime Achievement"! Baie geluk aan ons bobaas hoof!
|
