|
Op 31 Julie 2010 is 'n OPEDAG gehou vir die Perdry-terapie by ons skool.
Gaste is ingelig oor die waarde van hierdie program. Verskeie tegnieke is ook gedemonstreer.
|
.jpg)
Terapie-tegnieke word geïllustreer. In die saal sit Marné Kock.
|
|
.jpg)
Die program vir die dag.
|
.jpg)
Kyrus Jansen van Rensburg in aksie.
|
|
.jpg)
Die gaste sit gereed in die markeetent op mnr. John Schraader se plot.
|
.jpg) |
|
.jpg)
Mev. Mariëtte Prinsloo, Departementshoof van Inklusiewe Onderwys by Laerskool Proteapark, open die geleentheid.
|
.jpg)
Mev. Judy Schraader, skoolhoof, aan die woord...
|
.jpg) |
.jpg)
Opgewonde toeskouertjies...
|
|
.jpg)
Mnr. Marthinus Hollamby (ouer by Laerskool Proteapark) en mnr. Bernhard Deysel (student-onderwyser).
|
.jpg)
Afgevaardigdes van die Onderwysdepartement het ook die geleentheid bygewoon.
|
|
.jpg)
Mev. Judy Schraader, dr. Marius Oosthuizen (Onder-voorsitter van die Beheerliggaam) en mej. Marelise van der Walt (student-onderwyser).
|
|
| |
|