Aansoek vir advertensie spasie
Ouer-gebedsgroep

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Al die ouers word uitgenooi om saam te kom BID vir die skool.

Elke ouer se teenwoordigheid sal waardeer word! (Net 15 minute van u tyd)

Elke Donderdagoggend om 07:15 in die sportlokaal.

Enige navrae of gebedsversoeke rakende die skool, kan gerig word aan:

Danie Prinsloo, sel. 082 570 7571.

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za