MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Christelike Waardes

Die WOORD is ons anker!

Elke ouer, kind en personeellid word in eenheid, in alle omstandighede met verdraagsaamheid ondersteun volgens Gal. 5:22. Ons poog om 'n Christelike karakter en benadering te vestig sodat verleenthede omskep word in geleenthede!