MAANDELIKSE POLL

Hoe bevind u ons nuwe webtuiste?
Interessante ontwerp, vloeiende interaksie en gebruikersvriendelik.
Baie gebruikersvriendelik en maklik om te gebruik.
Oorweldigend en te veel inligting.

maak toe 

Skoolure

LAERSKOOL PROTEAPARK SKOOLURE

  • Graad R: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 12:30
  • Graad 1 & 2: Maandag tot Vrydag: 07:15 tot 12:45
  • Graad 3: Maandag tot Vrydag: 07:15 tot 13:00
  • Graad 4-7: Maandag tot Vrydag: 07:15 tot 13:30

TYDENS DIE COVID-19-PANDEMIE

  • GR. R:    08:00-12:00
  • GR. 1+2: 07:30-12:30
  • GR. 3:    07:30-12:45
  • GR. 4-7:  07:30-13:30