Aansoek vir advertensie spasie
Nuusbriewe

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

PP 39/2011, 24 November 2011
PP 39/2011, 24 November 2011

GRAAD 4-7 SKOOLDRAG: Ons is bewus van die probleem dat sekere skoolrokgroottes nie tans beskikbaar is nie. Indien u nie voor volgende jaar die regte grootte rok kry nie, kan u kind nog Parkiedrag dra vir ‘n rukkie. Tweedehandse rokke in ‘n goeie toestand is beskikbaar by Juf. Pitta Bosman indien u sou belangstel.

SKOOLFLIEK: Vrydag, 2 Desember 2011, 10:00-12:00. Toegang: R5 (Betaal in by voog). Bring ‘n ekstra R5 saam fliek toe vir springmielies!!

HANDBOEK VERLOOR? Betaal R100 in by jou voogonderwyser!!

KUNS EISTEDDFOD:
Baie geluk aan die volgende deelnemers:
JUNIORS:
Lenus du Plessis A (Goud)
Cae-Lynn Barkhuizen A (Goud)
Armand Cloete B+ (Silwer)
Corné van Loggerenberg B+ (Silwer)
Isany Niemandt A++ (Platinum)
Nia Viljoen A+ (Goud)
Talitha Strydom A+ (Goud)
Nicolas Alberts A+ (Goud)
Lora-Lee Pienaar A+ (Goud)
Annemé Kemp A+ (Goud)
Zané vd Westhuizen B+ (Silwer)
Henco de Villiers A (Goud)
Alex Mokatse A (Goud)
Wian Badenhorst A+ (Goud)
ALGEHELE WENNER GRAAD 1:
Jurgens Roestorf A++ (Platinum)
SENIORS:
Jancke Geyer C+ (Brons)
Mikail Fourie A (Goud)
Lily Breytenbach A+ (Goud)
Jamie Pick D (Sertifikaat vir deelname)
Luwy Swanepoel A (Goud)
Ruan Truscott B (Silwer)
Daniel Lombard B+ (Silwer)
Elsabé Smook B+ (Silwer)
Devan Niewenhuys D (Sertifikaat vir deelname)
Julie Liebenberg B (Silwer)
Liezel Gagiano A (Goud)
Anushka Harmse A (Goud)
Sunette Engelbrecht A (Goud)
Chaun Niewenhuizen B+ (Silwer)
Bianca Gresse A (Goud)
Bianca Meyer A+ (Goud)
Vanessa Sherrard B+ (Silwer)
Bianca Smook B+ (Silwer)
Shawn van Niekerk B+ (Silwer)
Michelle Hubsch A+ (Goud)

DRINGEND BENODIG: Mammas wat kan help pap skep vir behoeftige kinders by die skool. Soggens vanaf 06:30. Skakel asb. vir Lucinda Swanepoel by 084 515 4499. Baie dankie!

100% SKOOLBESOEK-sertifikate word uitgedeel Op Vrydag 2 Desember 2011.

KRUMMELTJIEKOS: DESEMBERPROJEK: Ons beplan om weer kospakkies uit te stuur vir Desembermaand aan behoeftige gesinne in die skool. Daar is ‘n tekort aan die volgende produkte. Ons vra asb. vir ouers vir hulp met hierdie projek—al kan u net één item skenk, sal dit alreeds baie help.
NAVRAE: Irene Botha 083 520 8934 / (014) 533 2675.

 

Leerders wat skryfbehoeftes by GRIFFELHOEKIE bestel het, moet dit op 30 November by tannie Tercia gaan afhaal.

LEERDERS WAT VERHUIS: Leerders van gr. R tot 6 wat aan die einde van die jaar die skool gaan verlaat, se ouers moet so gou moontlik oorplasingskaarte by die admin. kantoor aanvra.

Onthou asb. om u MySchoolkaart te toon wanneer u gaan inkopies doen!



Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za