Nuusbriewe
PP 2/2021, 25 Februarie 2021
DAGBOEK
Donderdag, 25 Februarie DAG 2
- Atletiekoefening
Vrydag, 26 Februarie DAG 3
- Verjaarsdag: mej. Joneské Sauer
Saterdag, 27 Februarie
- Verjaarsdag: mev. Ilani Venter
Maandag, 1 Maart DAG 4
- Atletiekoefening
- Netbaloefening: o/8-o/13
- Rugbyoefening: o/9 + o/10, 13:45-15:00
- Rugbyoefening: o/11 + o/13, 16:00-17:30
Dinsdag, 2 Maart DAG 5
- Atletiekoefening
Woensdag, 3 Maart DAG 6
- Skaakafrigting: gr. R-3, saal, 12:45-13:30
- Skaakafrigting: gr. 4-7, saal, 13:30 -14:15
- Skaakafrigting: RCC-lede, saal, 14:15 – 15:15
- Netbaloefening
- Rugbyoefening: o/9 + o/10, 13:45-15:00
- Rugbyoefening: o/11 + o/13, 16:00-17:30
Donderdag, 4 Maart DAG 1
- Atletiekoefening
1. VOORUITBETALING VAN HELE JAAR SE SKOOLFONDS: 10% korting op eenmalige betalings voor/op MAANDAG, 15 MAART 2021. Sien berekening hieronder:
2. HERREGISTRASIEVORMS: moet so gou moontlik teruggestuur word skool toe. Maak asb. seker dat u nuutste selfoonnommers en e-posadres ingevul is, sodat die skool se databasis op datum kan wees. Baie dankie!
3. BEHEERLIGGAAMVERKIESING VIR TYDPERK 2021-2024
- DINSDAG, 16 MAART 2021.
- 07:00 – 19:00.
- Aanlyn of fisies in skoolsaal
- Vir aanlyn-stemming, word ‘n “pin” aan elke ouer gestuur. Meer inligting later.
- Nominasievorms beskikbaar in kantoor. Nominasies sluit 9 MAART 2021 om 10:00.
- Kandidate sal op die aanlyn-stemmingsprogram bekendgestel word.
4. “KARRI PAYMENTS”
Hierdie toepassing word gebruik vir die aanlyn betaling van skooluitgawes, anders as skoolfonds. Dit verminder die risiko van kontant in u kind se besit en skakel rompslomp uit. Sodra u vir ‘n betrokke aktiwiteit ‘n geldbedrag deur die Karri App kan betaal, sal u vooraf ‘n SMS of e-pos ontvang om u daarvan in kennis te stel. Vir meer inligting, lees die brief op dieD6 Communicator onder BRONNE, of besoek www.karri.co.za
5. SKAAKAFRIGTING BY SKOOL
- Enige Parkie in gr. R-7 kan gratis kom speel/leer speel.
- Juniors: Woensdae, 12:45 - 13:30
- Seniors: Woensdae, 13:30 - 14:15
- RCC-lede: Woensdae, 14:15-15:15
- In skoolsaal en kamer 5.
- Afrigter: Martin Nkuna van die Rustenburgse Skaakklub.
- Skool-koördineerder: Juf. Chrisna, sel. 076 3890 703.
- Vir gevorderde afrigting teen ‘n fooi, skakel Martin Nkuna by 082 950 9979.
6. SAAMRYGELEENTHEDE GESOEK
5.1 Gr. 7 dogter. In oggend vanaf Kerkstraat 215. Middae na Unique Academy, Uniestraat. Skakel 079 1523 134.
5.2 Gr. 6 dogter vanaf Waterfall Village op Pretoriapad. Oggend en middag. Bereid om petrolgeld by te dra. Skakel 061 6318 190.
Groete
Mnr. H. Pieterse (Hoof)