Aansoek vir advertensie spasie
Netbal

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

NETBAL:

 Organiseerder: Mev. Nadine van der Walt. Tel. (014) 533 2080.

Op Woensdag, 15 Junie 2011 speel die onnies teen die eerste en tweede span. Die eerste span verloor en die tweede span wen!!
 

NETBALKLERE: Tweedehandse netbalklere kan by juf. Annette Coetzee gekoop word teen R20 ‘n rompie en R20 ‘n hempie. Indien daar enige dogter is wat haar netbalklere aan die skool wil skenk, bring dit asseblief vir juf. Annette Coetzee, K. 25.

Baie geluk aan Maryke van der Heever en Oreabetswe Mokale wat gekies is vir die Noordwesspan. Ons is trots op julle!

Wedstryde teen Kloofview op Dinsdag, 31 Mei 2011 te Proteapark.

Wedstryde te Laerskool Rustenburg op 24 Mei 2011. 

Wedstryde te Oliënpark, Brits.

Wedstryde te David Brink.  
   
   

Wedstryde te Elandskraal op 5 Maart 2011.

UITSLAE:

O/8 A : 1 gelyk op, 2 verloor
O/8 B : 1 gewen, 1 gelyk op, 1 verloor
O/9 A : 1 gewen, 1 verloor
O/9 A : 1 gewen , 1 verloor
0/9 B : 1 gelyk op,1 verloor, 1 gewen
0/10 A : 2 verloor
0/10 B : 2 verloor
0/11 A : 1 gewen, 1 gelyk op
0/11 B : 1 verloor , 1 gewen
0/12 A & B : 2 verloor
0/13 A & B : 2 verloor

Wedstryde te Koster op 11 Maart 2011.

UITSLAE:

0/9 A : 8 - 0 w , 8 – 2 w , 7 - 7 g, 21 – 1 w

0/10 A : 2 – 5 v , 11- 2 w , 7 - 10 v, 7 – 8 v

0/11 A : 5 – 4 w, 7 - 9 v , 3 – 6 v, 5 – 7 v

0/12 A : 5 – 3 w, 9 – 8 w, 5 – 7 v, 4 – 7 v

0 /13 A: 4 – 8 v, 9 – 8 w, 10 -13 v, 13 – 2 w

   

 AFRIGTERS:
o/6 Carol van der Merwe / Charlene Fourie
o/7A Corrie Lehman
o/7 Vicky Reynecke / Antoinette Prinsloo
o/8A Natasha Enos
o/8B Michelle Ferreira
o/9A Sonia Prinsloo
o/9B Sanette
o/9C Lucinda Swanepoel
o/10A Nadine van der Walt
o/10B Lizelle Swanepoel
o10C Marilize van der Walt
o/11A Jeané Roodt
o/11B Ilana Pretorius
o/11C Darene Vorster
o/12A Lelanie Geyer
o/12B Anita Roestorf
o/12C Annette Coetzee
o/12D Michelle Herbst
o/13A Sonja Reynecke
o/13B Chrisna Havenga
o/13C  
Administrasie Francis Vermeulen
Skeidsregters Pitta Bosman / Susan Scholtz

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za