Aansoek vir advertensie spasie
National Teaching Awards

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

'n Jaarlikse kompetisie vir onderwysers landwyd. Daar kan vir verskillende kategorieë ingeskryf word.

Thlabane Resource Centre.

 

 

Mev. Judy Schraader, skoolhoof, het deelgeneem in die kategorie “Lifetime Achievement” en mev. Mariëtte Prinsloo, LSEN onderwyseres, het ingeskryf vir die afdeling “Inclusive Education and Special Needs Teaching.” Albei het gekwalifiseer vir die volgende rondte van hierdie landswye kompetisie. Ná ’n week van onderhoude met al die areawenners (16 -20 Augustus 2010) word die kandidate bekendgemaak wat deurdring na die streeksrondte. Al die Parkies hou duimvas dat hierdie 2 bobaas onnies nog sal deurdring na die nasionale rondte!!

 

Onderwysers van ons skool wat deelgeneem het. Van links: mev. Jeané Roodt, mev. Judy Schraader, mnr. Neels van Zyl, mev. Mariëtte Prinsloo. (Nie op foto nie: mev. Anita Roestorf.)

 

 

Mnr. Neels van Zyl en mev. Jeané Roodt op die verhoog.

 

Mev. Mariëtte Prinsloo met haar prys.

 

Mev. Jydy Schraader met haar prys.

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za