Aansoek vir advertensie spasie
Naskoolsentrum

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

 

Ons Naskoolsentrum groei by die dag! Ons spog huidig met 'n getal van 178! Baie dankie aan al die naskoolouers vir hulle samewerking en ondersteuning.

 

Leerders word in die middae versorg tot 17:30.

Vir meer besonderhede kan u met die kantoor of mev. Estelle Human skakel : Tel. 082 8572 472.

  • Die naskoolsentrum is gesluit gedurende die Desembervakansie.
  • Gedurende die Maart, Junie- en Septembervakansie is die sentrum egter oop. 

FOOIE VIR 2010:

ALLE LEERDERS BETAAL: R200.00 PER MAAND VIR 11 MAANDE (Sluit etes uit).

Registrasiefooi: R280.00.

Dagfooi: R30 per kind

Etes ten betaling kan gereël word by Nico Vermeulen, sel. 072 729 7093 OF etes kan gereël en vooruitbetaal word by die Snoepie. Spyskaart word gereeld in die PP-skrywe verskaf. (Mev. Hannalize Swart 082 378 7320). U kan ook sélf die etes voorsien. 
 

TOESIGHOUERS VIR DERDE KWARTAAL 2010:

 

Mev. Nora Meintjies

Mev. Sunette Viljoen: sel. 083 470 7206

Mev. Antoinette Bothma 078 766 8377

Mev. Stella van Biljon: 072 802 2025

Mev. Benita Saaiman 079 794 2643

Me. Rita van Straten: sel. 082 464 2626

Mev. Charnette Conradie: 072 986 1108

Mev. Chantel McLeod, sel. 082 556 5236

Mev. Maryna van Jaarsveld: sel. 082 773 2055

 

2010 se Naskoolleerders:

 

 

 

Mev. Nora Meintjies - graad R.

Mev. Sunette Viljoen - graad 1.

 

  

Mev. Antoinette Bothma - graad 1.

 

 

Mev. Stella van Biljon - graad 2.

 

Mev. Benita Saaman - graad 2.

 

 

Me. Rita van Straten - graad 3.

 

 Me. Charnette Conradie - graad 4.

 

 

Mev. Chantel McLeod - graad 5.

 

Mev. Maryna van Jaarsveld - gr. 6+7

 

 

Baie geluk aan ons Mei- en Junie verjaarsdagmaats. Ons wens julle 'n mooi jaar toe. Al die naskoolmaats het die partytjie saam met julle geniet!

 
   

 

   

   

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za