| TOEKENNINGS |
AKADEMIES
|
SPORT |
KULTUUR |
LEIERSKAP |
| BETROKKENHEIDSERIFIKAAT: deelname op skoolvlak. |
Jaarpunt: 70%+ gemiddeld.
SEMAS-deelname.
|
1x kompetisie vs ander skole.
|
Vasvra-kompetisies.
Voortrekkers (eie kriteria).
|
Lid van 'n Raad.
|
|
PRESTASIESERTIFIKAAT: prestasie op area/streeksvlak.
|
Jaarpunt: 80-82%.
SEMAS: champion/goud op SA-vlak.
|
Atletiek: lid van streekspan.
|
Redenaars:
- Radikale redenaars: finalis.
- Graad redenaars: semi-finalis.
- ATKV-redenaars: deelname.
- Sanlam prestige redenaars: deelname.
- Verteenwoordig Noordwes in semi-finaal.
|
Dagbestuurslid.
Komiteehoof: Mediaraad, Blokraad, Skolierpatrollieraad, Terreinraad, Saalraad en Spanleiers.
|
| |
Science Expo: area-wenner.
|
Swem: lid van NW-proewespan.
|
Public speaking:
- Semi-finalist, gr. 5-7.
- Finalist: Interschool Prestige
|
|
| |
Olimpiade Academica: behaal 'n 11de tot 20ste plek landwyd.
|
Krieket
- Ligawenners: Rustenburg/Brits span.
- Lid van Noordwes-span.
- Deelname aan Noordwesweek.
|
Voortrekkers: 5jr. getroue diens en die bywoning van 1 provinsiale kamp.
|
|
| |
ABSA Wêreldkennis Olimpiade. |
Netbal:
|
Bybelvasvra: Area-wenners van die Rapportryers Nasionale Bybelvasvra.
|
|
| |
|
Rugby:
- Ligawenners.
- Noorwes naaswenners.
|
Algemene Kennis vasvra: area-wenners.
|
|
| |
|
Trompoppies:
deelname aan Provinsiale kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Tennis:
- Lid van Rustenburg sirkelspan (Individueel).
- Rustenburg liga- wenners.
|
|
|
| |
|
Landloop: lid van die
Area/ Streekspan. |
|
|
| |
|
Skaak : lid van die
Platina Skaakunie proewespan. |
|
|
| |
|
Ruiterkuns: SANEF- deelname/streek. |
|
|
| |
|
Hokkie: lid van die Area/Streekspan. |
|
|
| |
|
Jukskei: lid van die Area/Streekspan. |
|
|
| |
|
Gimnastiek: lid van die Area/Streekspan. |
|
|
| LAPELWAPEN: prestasie op Provinsiale vlak. |
Jaarpunt: 83-86%. |
Atletiek: lid van die Noordwesspan. |
Redenaars:
- ATKV: deelname aan senmi-finaal.
- Radikaal: deelname op Provinsiale vlak.
|
|
| |
Olimpiade Academica: behaal eerste 10 plekke landswyd (in vak) |
Swem: lid van die Noordwesspan. |
Public Speaking: wenner finaal van Interskole Prestige. |
|
| |
ABSA Wêreldkennis Olimpiade: behaal 1ste, 2de of 3de plek in Provinsie. |
Krieket:
- Lid van Noordwesspan.
- Noordwes: ligawenners.
|
Voortrekkers:
- 6jr. getroue diens en die bywoning van 2 Provinsiale kampe; of 1 Provinsiale kamp en 1 Provinsiaal- goedgekeurde aktiwiteit.
- Verwerf Voorslag P/D.
|
|
| |
Science Expo: deelname aan Provinsiale kampioenskappe. |
Netbal: lid van die Noordwesspan. |
Bybelvasvra: Noordweswenners. |
|
| |
|
Rugby: lid van die Luiperdspan. |
Koor:
- Lid van Noordwes kinderkoor.
- Keuring vir Internasionale Eisteddfod.
|
Dagbestuurslid.
Komiteehoof: Mediaraad, Blokraad, Skolierpatrollieraad, Terreinraad, Saalraad en Spanleiers. |
| |
|
Trompoppies:
- Kleurekamp: behaal Noordweskleure.
- Behaal 1ste, 2de of 3de plek op Noordwes kampioenskappe.
|
|
|
| |
|
Tennis: lid van Noordwesspan. |
|
|
| |
|
Landloop: lid van Noordwesspan. |
|
|
| |
|
Skaak: lid van Noordwesspan. |
|
|
| |
|
Jukskei: lid van Provinsiale span. |
|
|
| |
|
Ruiterkuns: lid van Noordwesspan (Sanef) |
|
|
| |
|
Gimnastiek: lid van provinsiale span. |
|
|
| |
|
Hokkie: lid van die Noordwesspan. |
|
|
| EREROL |
Jaarpunt: 87%+ |
Atletiek: deelname aan Nasionale kampioenskappe. |
Koor:
- Lid van Noordweskoor met internasionale deelname.
- Wenners van Internasionale Eisteddfod.
|
Lid van die Dagbestuur. |
| |
Olimpiade Academica: behaal eerste 3 plekke landswyd. |
Swem: deelname aan Nasionale kampioenskappe. |
Voortrekkers: 7jr. getroue diens en verwerwing van Voorslag P/D. |
|
| |
|
Krieket: deelname aan Nasionale week. |
redenaars: deelname op nasionale vlak -1ste, 2de, 3de plek; of Internasionale vlak. |
|
| |
|
Netbal: deelname aan SA Kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Rugby: deelname aan Cravenweek. |
|
|
| |
|
Trompoppies: deelname aan SADMA-kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Tennis: deelname aan Interprovinsiale toernooi. |
|
|
| |
|
Landloop: deelname aan Nasionale Kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Skaak: deelname aan SA kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Ruiterkuns: deelname aan SA Kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Hokkie: deelname aan SA Kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Jukskei: 1ste, 2de of 3de by SA Kampioenskappe. |
|
|
| |
|
Gimnastiek: 1ste, 2de of 3de by SA Kampioenskappe. |
|
|