Aansoek vir advertensie spasie
Mediasentrum

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

MEDIASENTRUM 

'n Goed-toegeruste mediasentrum is tot beskikking van leerders vir akademiese en ontspanningsdoeleindes.

URE: Maandae - Donderdae: 07:15 - 14:30 & Vrydae: 07:15 - 14:00. 

Lekker pret op ons Mediaraad afsluiting-uitstappie op 1 Desember 2011 na 'n wildsplaas naby Swartruggens. Ons leer baie oor verskillende wilde diere by oom Wiekus!
 
   
   
 

 

 

Bernice Pretorius en Anél Kruger by hulle uitstalling van boeke oor seediere.

Mediaraad 2012  

     

 
Laerskool Proteapark neem elke jaar deel aan die ATKV se Storieleesfees. Leerders van graad 1-7 lees nuwe Afrikaanse storieboeke, en beoordeel dit. Groot boekpryse is te wen! Om leeslus te prikkel, word die boeke opgevoer deur Redhead Productions. "Boek Buddies" is op 23 Februarie 2011  opgevoer, en deur 435 kinders bygewoon.  
   
   
   
   

                    

 

                

                                                                                                    

                                                                                                         

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za