EDUCATION & TRAINING EXPO, WATERFALL MALL, 28 JULIE TOT 1 AUGUSTUS 2010
Ons skool se stalletjie...
Dorinda Nel en Nicolize Mitter, twee leiers by die skool, beman die stalletjie.