Op Vrydag, 2 September 2011 vier die hele skool en die ouers HEERLIKE LENTE! Ná die pretloop na en van die Kultuursentrum, kom sing PJ Cruz vir die kinders terwyl hulle piekniek hou.
Die aand eet die ouers lekker in die saal en kuier saam.