Aansoek vir advertensie spasie
Leerderleiers

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

VERTEENWOORDIGENDE LEIERRAAD vir 2012: 

DAGBESTUUR: VOOR: Jana Jacobs, Wilmi Hendrikse, Sunette Engelbrecht en Cayla Kingston. AGTER: Hannes Wolvaardt, Jeandré von Benecke, Christoff Weyers en Wikus Doubell.

KOMITEEHOOFDE:
Tayla Hollamby
Zandré Hollamby
Nichellè Smit
Gert Steyn
Enrique Martin
Michelle Smit
Micheala Murley
Monique Mustard
SPANLEIERS:
Anushka Harmse
Duncan Botha
Liezel Gagiano
Bianca Enslin
Jaco le Roux
Etienne Malan
Jo-Marie Mieny
Duan Marx
Carlie de Wet
Zanrie Nel
Shaun Griffiths
Raquel de Mesquita

                                                                       

LEIERBALKIES & LAPELWAPENS:

Lapelwapens, lapbalkies en leierbalkies kan gedurende tweede pouses aangekoop word by mev. Irene Botha in die Finansiële kantoor. Sertifikate moet getoon word by aankope.

LEERDERS IN GRAAD 1, 2 EN 3 KAN NOG NIE AKADEMIESE BALKIES VERWERF NIE, SLEGS SPORT-/KULTUURBALKIES.

METAAL LAPELWAPENS:Prys: R35 elk. Toon silwer sertifikaat.
LAPBALKIE: Prys: R35 elk. Toon prestasie-sertifikaat.
METAAL LEIERBALKIE: Prys: R35 elk. Toon leiersertifikaat.  

 

 

 

 

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za