KRIEKET:
|
Uitslae van die Rustenburgliga vir die week 16 - 20 Augustus 2010:
- o/9A: Proteapark wen Fields met 8 paaltjies.
- o/10A: Proteapark wen David Brink met 2 paaltjies.
- o/13B: Proteapark wen Laerskool Rustenburg met 87 lopies.
- o/11A: Proteapark wen David Brink met 4 paaltjies.
- o/13A: Proteapark verloor teen Vastrap met 5 paaltjies. SW Jv Rensburg teken 71 lopies aan!!
|
|

Hierdie 5 seuns van Laerskool Proteapark is onderskeidelik gekies vir die o/10, o/11 en o/12 Oos-Noordwes Krieketspan wat gedurende die Septembervakansie verskeie wedstryde gaan speel. Baie geluk aan SW Jv Rensburg, Christopher Kingston, Darryn Reinecke, De Wet Coetzee en Dylan Malan.
|
Organiseerder: Mnr. Henk Pieterse. Sel. 082 455 5532.
Sestig seuns in ons skool ontvang tans professionele afrigting by FRIEDEL DE WET, Protea- en Lions krieketspeler.
AFRIGTERS:
| o/9 |
Petri Schraader / Henk Pieterse / Bernhardt Deysel |
| o/10 |
|
| o/11 |
Koos Steyn / Louis Kearney |
| o/13A en B |
Hannes Opperman / Neels van Zyl |
| Mini-krieket |
|
| Tellinghouers |
Linda Jacobs / Susan Scholtz / Natasha Enos |
|
Parkies in aksie teen Rustenburg-Noord:


Parkies teen L/S Rustenburg:


Parkies teen Vastrap:


|