KOOR:
Klik op hierdie skakel om te luister hoe ons koor sing! m.youtube.com/watch
| Tydens die Platina Eisteddfod op 3 Augustus 2011 te Bergsig Akademie, het die Senior en Juniorkoor GOUD verwerf! Die Seniorkoor behaal 90% en die Juniorkoor 86%. |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
.jpg) |
|
JUNIORKOOR:
OEFENTYE: Ons oefentye is op Maandae vanaf 12:45 tot 14:00. Die Juniorkoor is ‘n aktiwiteit wat regoor die jaar strek. Deur die jaar tree ons op by verskillende geleenthede en/of kompetisies. Koorlede wat oefeninge en optredes gereeld bywoon, ontvang ‘n betrokkenheidsertifikaat aan die einde van die jaar. Dit is ‘n baie lekker ervaring vir ons leerders!
KOORDRAG: ‘n Lang, donkerblou denimbroek; wit tekkies; T-hempie en ‘n spesiale koor-onderbaadjie wat vir die jaar gehuur word teen R50,00 per koorlid. Leerders kan hierdie gelde inbetaal by hulle klasonderwyser.
AFRIGTERS: Mev. Magriet Engelbrecht / mev. Daleen Roux
SENIORKOOR:
AFRIGTERS:
- Alma Louw. Sel. 084 500 1395.
- Attie Rossouw. Sel. 082 550 8312
|