Aansoek vir advertensie spasie
Komitee vir geboue en terrein

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Komitee vir Geboue en Terrein

Ons wil graag die beste vir ons kinders gee. Dit sluit in netjiese, goedtoegeruste en veilige fasiliteite by die skool. Daarvoor het ons u hulp baie nodig! Enige ouer wat belangstel om hulp te verleen met die opgradering en instandhouding van ons geboue, terrein en sportvelde is baie welkom om te skakel met

Bruno Carierro, sel. 082 452 9335.

VIER NUWE KLASKAMERS EN 'N DANSAKADEMIE WORD GEBOU: FEBRUARIE 2012.  
   
   
   
   
   
 

 

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za