Aansoek vir advertensie spasie
Intermediêre & senior fase

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Intermediêre en senior fase

Hierdie is die leerders van Graad 4 - 7. In hierdie fase wissel die leerders klasse. Daarby word hulle ook bekend gestel aan 'n groter verskeidenheid vakke!

Indien u graag inligting verlang oor die personeel betrokke, kyk na die foto's en vakverdelings onder die onderskeidelike grade!

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za