Aansoek vir advertensie spasie
Hokkiekursus

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

In Meimaand het ons 'n wonderlike hokkiekursus vir ons spelers aangebied. Twee fantastiese voormalige Springbok hokkiespelers het sowat 40 Parkies touwys gemaak.Pietie Coetzee en Tsoanelo Pholo het basiese vaardighede en spelpatrone met die spelers deurgewerk. Die spelers het dit baie geniet, en was skoon spyt toe Pietie en Tsoanelo teug moes keer Johannesburg toe, waar albei nog by afrigting betrokke is.

 
   
   

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za