Aansoek vir advertensie spasie
Hokkie

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

HOKKIE:

Die 2de Hokkiespan het op 11 Augustus 2010 deelgeneem aan die Noordwesliga te Potchefstroom. Die telling was 3-0 in die guns van Mooirivier. Die Parkies het hulle goed van hulle taak gekwyt op die Astro-baan!!

Agter v.l.n.r.: Chrizelda Kern, Maritsa vd Walt, mej. Michelle Herbst (afrigter), Miguella de Mesquita, Cheri van Tonder, Zanica Xaba, Kyla Bezuidenhout, Veruschka Marshall, Melissa Bezuidenhout, Kayla-Mari Geyer, Bianca Pretorius, Nika Steyn, Minnette Jonker, Helena Jardin en Karla Jv Rensburg.

 

Aksie op Potchefstroom se "Astro Turf"!

  

Die Parkies wens Mooirivier geluk met hulle oorwinning.

 

Marlodette van Biljon en Zandri Vermeulen het op 7 en 8 Augustus te Mpumalanga deelgeneem aan die Provinsiale hokkietoernooi. Zandri is tot kaptein verkies van die o/13B-Noordwesspan, en die span wen 4 van hulle 5 wedstryde, met 1 gelykop uitslag. Zandri is aangewys as speler van die wedstryd. Marlodette het vir die o/12B Noordwesspan gespeel.

!

  • Baie geluk aan die 1ste span wat DERDE in die Bojanala-liga geëindig het!
  • Die 2de span het TWEEDE in die Bojanala-liga geëindig!  Mooi so!
  • Die 2de span dring ook deur na die Noordwes semi-finale en speels eersdaags teen Laerskool Mooirivier.

Eerste hokkiespan.

Tweede hokkiespan.

Organiseerder: Alecia de Wet (Sel. 084 227 1327)

AFRIGTERS:

Michelle Herbst

Natasha Enos

Antoinette Prinsloo

Debbie Harmse

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za