Aansoek vir advertensie spasie
Gr. R

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

Graad R

Parkieland hou LENTELOOP op Vrydag, 3 September 2010.

Dinge wat ek moet weet:
 Ek kom met my gewone klere skool toe.
 Ek bring my eie kosblik saam: verkieslik 'n broodjie met iets gesonds op waarvan ek hou.
 Ek moet van 08:00 tot 12:30 by die skool wees, maar my juffrou is al van 6:45 tot 13:30 by die skool.
 Ek kry een keer per week gratis rekenaarklas asook L.O.B. (L
iggaamlike ontwikkeling en beweging)
 My skoolgeld word by die kantoor betaal en tjeks word uitgemaak aan Laerskool Proteapark.
 Parkieland is 'n skool waar elke kleuter tel!!

Die Ambulansdiens het by Parkieland kom kuier...

Juffrou Vicky is versigtig vasgebind sodat sy nie verdere beserings kan opdoen nie! Nou is sy gereed om vervoer te word.

Ons luister en kyk na Reinhard Kriel se hartklop.

Die brandweermanne staan gereed om die vlamme te blus! Shane, Wynand en Werner.

Braaivleis by Parkieland met roosterkoeke en worsies!

 

 

Vanessa konsentreer hard om haar worsie netjies te sny!

 

 

 

 

Marlie gee 'n halwe hap - maar het nog genoeg tande om die roosterkoek terdeë te geniet!

 

Mila smul aan haar eie roosterkoek.

 

Corné geniet die braavleis!

 

 

 

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za