OUER-INLIGTINGSAANDE:
Graad R & 1: Woensdag, 1 Februarie 2012, 18:00, klaskamers.
Graad 2 & 3: Donderdag, 2 Februarie 2012, 18:00, klaskamers.
Parkiebeursies te koop teen R35 elk by Christelle in die Finansiële kantoor.

Laerskool Proteapark seilsakkies met inrygtoutjie te koop teen R50 elk by Heleen Pretorius, sel. 072 572 6894.
