Aansoek vir advertensie spasie
Grondslagfase

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

 

Mev. Ina Visser                                Departementshoof: Gr. R-1

 

Mev. Coleen Kruger Departementshoof: Gr. 2-3 

 LEER MEER OOR DIE GRAAD 1 TOT 3 ONNIES!

NAAM AKTIWITEITE BY SKOOL STOKPERDJIES LEES GRAAG... GUNSTELING SêDING
Melinda Doubell (Gr. 1 MD)
  • Drama
  • Revue
  • Krummeltjiekos
  • Lees
  • Musiek luister
  • Finesse/Sarie/leef
  • Geestelike storieboeke
O, Kolliehond!

Corrie Lehman(Gr. 1 CL)                    

  • Atletiek
  • Netbal
  • Tuinwerk
  • Handwerk
  • Bybel
 

Debbie Harmse

(Gr. 1DH)

  • Hokkie
  • Swem
  • Atletiek
  • Experi=Maatjies
  • Personeelklere
  • Naaldwerk
  • Scrapbooking
Enige iets wat kennis kan verbeter! Mm-ja. Graad eens, luister nou mooi.
Ina Visser (Gr. 1 CV)
  •  AKADEMIE: vergaderings, verslae, probleemoplossing.
  • KULTUUR: Kultuurhoof, Eisteddfod solo's.
  • Lees
  • Blokraaisels
  • Legkaart bou
  •  Wye verskeidenheid
  • Karin Kingsbury
  • Francine Rivers
 Vir kinders: "Kyk in my oë."
Estelle Human (Gr. 2 EH)
  • Naskoolhoof
  • Binneshuisversiering
  • Tuinmaak
  • Ena Murray
  • Beeld koerant
Ag hemeltjie tog!
Maryna van Jaarsveld (Gr. 2 MJ)
  • Naskoolsentrum
  • Personeelfunksies
  • Redenaars
  •  Reis
  •  Alls wat leesbaar is
 "Maai vrend"
 Ilse Oosthuizen (Gr. 2 IO)
  • Mini-Netbal
  • Voortrekkers

 

 
  • Artikels oor onderwys
  • Biografieë
  • Romantiese verhale
Aanhouer wen! en Waar daar 'n wil is, is daar 'n weg!

 Natasha Enos

(Gr. 2NE)

  •  Atletiek
  • Netbal
  •  Lees
  •  Romanses
  • Bybel
Dis môre se bekommernis!

 Michelle Ferreira

(Gr. 2MF)

  •  Atletiek
  • Verspring
  •  Lees
  •  Bybel
  • Romanse
  • Speurverhale
 

Heike Ras

(Gr. 3HR)

 

  • Tuinmaak
  • Naaldwerk
  • Finesse/ Lig / Lewe
Ag fodde!

Coleen Kruger

(Gr. 3 CK)

  • Spelterapie
  • Kwêvoël
  • GSF: gr. 2 + 3
  • Honde-kinders
  • Bybel
 

Annette Ipland-Erasmus

(Gr. 3 AI)

  • Voortrekkers
  • Skaak
  • Entrepreneurs, gr 3
  • Redenaars
  • Beeld bestellings - gr 3
  • Opvoedkunduge uitstappies - gr 3
  • Voetslaan
  • Reis in ande lande
  • Roman

Sit up feet together.

Pay attention

Hondmoeg!

Hondlelik!

Rita van Straten

(Gr. 3 RS)

  • Naskool toesighouer
  • Lees
  • Brei
  • legkaartbou
  • Sudoku
  • Christelike leesstof
  • Koerant
Middag kinders. Geniet die naweek en kom veilig terug!

 

Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za