Graad R
| Wanneer ons kleuters in die veld gaan stap, sal hulle die diere herken, want in die klas doen ons veldkennis op. Hulle kan voetspore en mis identifiseer; en ook soos al die diere loop, kruip en vlieg! |
.jpg) |
| |
.jpg) |
| Op Woensdag, 3 Augustus 2011 het die Cape Town Lion Park die graad R'e besoek. |
 |
 |
|
|

Die KAMEELPERDKLAS van juffrou Charlene.
|

Die LEEUklas saam met juffrou Antoinette.
|
|

Die GOGGAKLAS saam met juffrou Carol.
|

Die DOLFYNKLAS saam met juffrou Erika.
|
|

Die TARENTAAALKLAS by juffrou Vicky.
|
|
Dinge wat ek moet weet:
Ek kom met my gewone klere skool toe.
Ek bring my eie kosblik saam: verkieslik 'n broodjie met iets gesonds op waarvan ek hou.
Ek moet van 08:00 tot 12:30 by die skool wees, maar my juffrou is al van 6:45 tot 13:30 by die skool.
Ek kry een keer per week gratis rekenaarklas asook L.O.B. (Liggaamlike ontwikkeling en beweging)
My skoolgeld word by die kantoor betaal en tjeks word uitgemaak aan Laerskool Proteapark.
Parkieland is 'n skool waar elke kleuter tel!!