Aansoek vir advertensie spasie
Gr.7

NUUSBRIEWE
TEKEN IN


E-Pos

Wagwoord



REGISTREER
 

GRAAD 7

 


ROOSTERS:

 

 

KWARTAALBEPLANNING VIR EERSTE KWARTAAL 2012:

EBW:

DATUM OPDRAG LU & AS TOTAAL

Kwartaal 1: Die Ekonomiese siklus

FEBRUARIE

Drie bedrywe. ETIKET. LU 1, AS 3 /16
MAART Leertaak 1 LU 1, AS 1-4 /64
MAART EKSAMEN LU 1, AS 1-4 100

Kwartaal 2: Volhoubare groei en ontwikkeling

APRIL

Aktiwiteit: toespraak LU 1, AS 1,2 /30
MEI Paragraaf: SA Boikot

 LU 3, AS 3

LU 2, AS 1-4

/20
MEI Klastoets LU 2, ASS 1-4 /20 

JUNIE

Eksamen LU 2 AS 1-4 /100

Kwartaal 3: Bestuurs-, verbruikers- en finansiële kennis

JULIE

Werkkaart: Bestuurstyle LU 3, AS 1  /20
AUGUSTUS Paragraaf: Tegnologiese Middels  LU 3, ASS 2-3 /30
AUGUSTUS Werkkaart: Eienaarsbelang LU 3, ASS 1-4 /50
SEPTEMBER Eksamen LU 3, ASS 1-6 /100

Kwartaal 4: Entrepreneurskennis en -vaardighede OKTOBER

Werkkaart: eie produk LU 4, AS 1 /20
OKTOBER Advertensie: eie produk LU 4, AS 2 /20
NOVEMBER Projek: eie produk LU 4, AS 1-4 /40
DESEMBER Eksamen LU 4, AS 1-4 /80

SW:

AARDRYKSKUNDE;
Nòg Kaartwerk.
Kaartwerk : Lengte- en breedtelyne : Bepaal die koördinate 35 Punte
van verskeie plekke deur gebruik te maak van atlas.

GESKIEDENIS:
Die ontstaan van die mensdom in Afrika.
Blokkiesraaisel 35 Punte
Aktiwiteit 4 Bl. 138 Mondeling
Aktiwiteit 6 Bl. 143 10 Punte

‘n Millennium van handel in Afrika.
Aktiwiteit 1 Bl. 48 en 49 50 Punte
Aktiwiteit 2 Bl. 51 Mondeling
Aktiwiteit 4 Bl. 52 Mondeling
Aktiwiteit 6 Bl. 53 10 Punte
Aktiwiteit 9 Bl. 59 Groepwerk
Aktiwiteit 11 Bl. 62 15 Punte
Aktiwiteit 13 Bl. 71 30 Punte

WISKUNDE:

Die program verskil effens van die assesseringsprogram wat die leerders in hulle skrifte geplak het om voorsiening te maak vir die verskil in die departement se voorskrifte en die handbook wat ons gebruik.
Die spesifieke inhoud waaroor die assesserings gaan sal vroegtydig deurgegee word aan leerders. 

* Historiese ontwikkeling van getalle
* Wette van rasionele getalle
* Numeriese en Geometriese patrone
* Heelgetalle
* Geometriese figure 
Klastoets
Werkkaart/ Projek
Eksamen

Die graad 7's se afskeidsgeskenk aan die skool: naamborde vir die onderwysers se klaskamers en telborde.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

20 September 2011 - Tegnologie
 
Elektriese stelsels - bl. 53 - 76
Tel: (014) 533 2080/1 | Faks: (014) 533 2522 | epos: lsprotea@mweb.co.za | www.lsproteapark.co.za